Nisboere
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.Start: 2025-04-29-190000
end: 2025-04-29-193000
Plain En Simple
Gadija gaan kuier by die bekende sanger Jarrad Ricketts en sy vrou, Kim-Lee. Hulle kook vir haar 'n botterboontjiebredie.Start: 2025-04-29-193000
end: 2025-04-29-200000
Skat of Wat
In hierdie speletjiesprogram word deelnemers se kennis van antieke stukke getoets en kan met groot pryse wegstap.Start: 2025-04-29-200000
end: 2025-04-29-203000
Die Argitekte
Ons begin die nuwe seisoen van Die argitekte op die beeldskone Monaghan Plaas buite Lanseria waar die argitek Gillian Holl ons vertel hoe leidrade uit die natuur haar benadering tot ontwerp stuur.Start: 2025-04-29-203000
end: 2025-04-29-210000