ontbytSAKE
ontbytSAKE kuier saam met die bekende sakeman Rob Hersov en ons SAKEfokus is in die Wes-Rand van Gauteng.Start: 2025-05-01-113000
end: 2025-05-01-130000
Plaas Van Passie
Aline kry 'n wonderlike verrassing, wat op sy beurt vir Franco in groot moeilikheid laat beland. Antônio deel 'n groot besluit met Daniel.Start: 2025-05-01-130000
end: 2025-05-01-140000
Suidooster
Elana hoop Amore sal regmaak waar sy verbrou het. Bianca se dade het ernstige gevolge.Start: 2025-05-01-140000
end: 2025-05-01-143000
Skemergrond
Lily vertel vir Erica en Ragel oor Kirby se vals identiteit. Gloria soek angstig na haar beloftering. Amber ontmoet die groot baas.Start: 2025-05-01-143000
end: 2025-05-01-150000