4 out of 5 stars
rating
Danie du Toit stel sy eerste digbundel vry op 5 & 7 Februarie 2020, eksklusief by Atterbury Teater. Hy gaan van die gedigte sing – in die naglig staan soos ’n bok voor ’n bakkie en iets vertel van al die dinge wat hy al van 2012 in lirieke met Spoegwolf kwytraak.