Gesels
In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.Start: 2025-05-01-210000
end: 2025-05-01-220000
Volksvreemd
Sy dans al haar hele lewe, maar nog nooit sonder reëls nie. Sue Payler Slabbert ontdek 'n nuwe soort dans - een waar die siel die pas aangee en die liggaam net volg.Start: 2025-05-01-220000
end: 2025-05-01-230000
Besigheid Op 'n Bord
Die aanbieder Dene Badenhorst gee vir ons 'n opsomming van wat op die spel is. Die eerste deelnemer, Kevin Reed, besoek Eureka-meule om van die bestanddele vir sy wen-gereg te vind.Start: 2025-05-01-230000
end: 2025-05-01-233000
Die Ontwerpers
In elke episode van hierdie reeks, neem 'n ontwerper ons deur drie asemrowende ruimtes: een wat hulle self ontwerp het, een wat 'n bron van inspirasie is, en hul eie huis.Start: 2025-05-01-233000
end: 2025-05-02-000000