Toks & Tjops
Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.Start: 2026-09-18-120000
end: 2026-09-18-130000
Boer Soek 'n Vrou
Daar is nou net twee pasmaats op die plaas oor. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n braai sodat hulle die pasmaats kan ontmoet en ook hul opinie kan vorm.Start: 2026-09-18-130000
end: 2026-09-18-140000
Jan Braai Vir Erfenis
Hierdie week toer Jan Braai en die span vanaf Upington na Groblershoop en Prieska. Daar word braaivure op 'n asemrowende sandduin én langs die oranjerivier aangesteek.Start: 2026-09-18-140000
end: 2026-09-18-143000
Hey Skipper
Ons bly by 'n bekende tiervis lodge en verken die rivier met hulle kleiner avontuur bote. Ons besoek Rocherpan en geniet 'n Marine Big 5 bootrit in Gansbaai.Start: 2026-09-18-143000
end: 2026-09-18-150000