Ander Dam Se Eende
Die ouens ervaar 'n emosionele stop by Graceland, Bealestraat se Blues musiek, straatkunstenaars, en 'n verrassende slang-oomblik langs die Mississippi.Start: 2026-08-05-080100
end: 2026-08-05-082900
Wanderlus
Hennie en Nicole begin hul avontuur by die jaarlikse Bloemfontein Skou, reis daarna na Clarens vir plaaslike pret en sluit af met 'n vleisbraai van Bester Slaghuis in 'n pragtige bergtoneel.Start: 2026-08-05-082900
end: 2026-08-05-090100
Jan Braai Vir Erfenis
Jan Braai en die Ontspan besoek Heidelberg en Riversdal. Hulle ontmoet plaaslike inwoners, beleef die plaaslike kultuur en leer nuwe braai resepte en braai tegnieke.Start: 2026-08-05-090100
end: 2026-08-05-093000
Binnelanders
Tertius word met 'n reuse trauma gekonfronteer. Danie verdwyn skielik spoorloos, en Henry wil 'n stokkie voor 'n moontlike nuwe aanstelling by Binneland steek.Start: 2026-08-05-093000
end: 2026-08-05-100100