Stiltetyd
Gospel musiek, instrumentele treffers en gewyde sang vir 'n salige Sondagoggend voor die kassie.Start: 2026-11-21-230000
end: 2026-11-22-020000
Goue Oues
Ouer classics songs, van Anneli van Rooyen na Theuns Jordaan, met 'n ABBA song in die mix - daai mixed tape wat jou ouers gespeel het toe julle see toe gery het.Start: 2026-11-22-020000
end: 2026-11-22-040000
Unisa Nasionale Stemkompetisie
Dit is die semi-finaal en finale rondtes van die klassieke afdeling. Twee van die vyf semi-finaliste dring deur na die finaal, maar net een kan met die louere wegstap.Start: 2026-11-22-040000
end: 2026-11-22-050000
Vuurwarm
Al die nuutste en beste musiekvideo's van jou gunsteling kunstenaars bymekaar.Start: 2026-11-22-050000
end: 2026-11-22-060000