Daar Was 'n Tyd
Daar Was 'n Tyd toe ons ook jonk was. En meer eenvoudige dinge het ons groot plesier verskaf. Dit was 'n tyd van mannetjies, poppe en karretjies. Kom ons wees net vir 'n rukkie weer kinders.Start: 2026-11-15-154600
end: 2026-11-18-160000
KoppieTeeFontein
Hierdie week drink Jak tee saam met Carmen Niehaus, gerespekteerde kosskrywer, kookboekouteur en sakevrou wie se passie vir kosmaak geslagte tuiskokke inspireer.Start: 2026-11-18-160000
end: 2026-11-18-163000
Met 'n Huppel In Die Stap
'n Paar nisboere van die Midvaal, wat boer met mikro-groente, rissies, en konyne, vertel meer oor diƩ boerderye.Start: 2026-11-18-163000
end: 2026-11-18-170000
Haas Se Gat
Janie du Plessis breek haar kop oor B. Name, vanne, diere en dorpe, wie het 'n blink antwoord en wie bluf? Speel saam in Haas se Gat!Start: 2026-11-18-170000
end: 2026-11-18-173000