Langpad Na Liefde
Die deelnemers word buite hul gemaksones gedruk wanneer hulle op die verhoog moet improviseer. Die wiele rol dan weer oppad na Beaufort West.Start: 2025-05-01-230000
end: 2025-05-02-000000
Gesels
In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.Start: 2025-05-02-000000
end: 2025-05-02-010000
Volksvreemd
Sy dans al haar hele lewe, maar nog nooit sonder reëls nie. Sue Payler Slabbert ontdek 'n nuwe soort dans - een waar die siel die pas aangee en die liggaam net volg.Start: 2025-05-02-010000
end: 2025-05-02-020000
Besigheid Op 'n Bord
Die aanbieder Dene Badenhorst gee vir ons 'n opsomming van wat op die spel is. Die eerste deelnemer, Kevin Reed, besoek Eureka-meule om van die bestanddele vir sy wen-gereg te vind.Start: 2025-05-02-020000
end: 2025-05-02-023000
Die Ontwerpers
In elke episode van hierdie reeks, neem 'n ontwerper ons deur drie asemrowende ruimtes: een wat hulle self ontwerp het, een wat 'n bron van inspirasie is, en hul eie huis.Start: 2025-05-02-023000
end: 2025-05-02-030000
Plain En Simple
Gadija gaan loer in by Wayne Mackay en Baydu Adams. 'n Kuier vol lekker lag eindig met heerlike roti en mince vir die hoofgereg en 'n smaaklike melktert vir nagereg.Start: 2025-05-02-030000
end: 2025-05-02-033000
Landbouweekliks
Pietman, Johnny en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.Start: 2025-05-02-033000
end: 2025-05-02-043000
Nisboere
Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op 'n klein stukkie grond.Start: 2025-05-02-043000
end: 2025-05-02-050000
Langpad Na Liefde
Die deelnemers word buite hul gemaksones gedruk wanneer hulle op die verhoog moet improviseer. Die wiele rol dan weer oppad na Beaufort West.Start: 2025-05-02-050000
end: 2025-05-02-060000
Gesels
In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.Start: 2025-05-02-060000
end: 2025-05-02-070000