Musiekvideo's
Musiekvideo's vir elke smaak.Start: 2025-05-04-235900
end: 2025-05-05-022900
GROOTplaas
Live. GROOTplaas gesels met Albie Horn waar hy met ons die storie agter die ontstaan van die gesogde Blackberry-boerbok deel.Start: 2025-05-05-022900
end: 2025-05-05-024900
Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis
Inspirasie vir jou lewensreis van Mosaïek gemeente. As God vir jou is, wie kan teen jou wees? Met Melissa Botma.Start: 2025-05-05-024900
end: 2025-05-05-030000
Die GROOT Ontbyt
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.Start: 2025-05-05-030000
end: 2025-05-05-050000
Die Boodskap: Vir Jou Lewensreis
Verskeie sprekers vanuit Mosaïek gemeente in Johannesburg rus jou toe vir jou lewensreis.Start: 2025-05-05-050000
end: 2025-05-05-051500
Zim Zim
Zim Zim is 'n sesjarige seuntjie, maar hy krimp elke keer as hy 'n fout maak. As hy so klein is word hy geneem na 'n geheime plek waar hy 'n superheld kan wees.Start: 2025-05-05-051500
end: 2025-05-05-052800
Binnelanders
Bonnie is nuuskierig oor Cecile en Conrad se betrokkenheid by mekaar. Uys is ontsteld oor Nicolette se persepsie van Willem, en At druk op Uys se knoppie rakende sy pa se ondersoek.Start: 2025-05-05-052800
end: 2025-05-05-060000
Suidooster
Brendan maak dit vir Carlo duidelik hoe hy oor hom voel. Bianca begin verantwoordelikheid neem vir wat sy gedoen het terwyl 'n kwaadwillige skinderstorie die rondte doen by Elana se werk.Start: 2025-05-05-060000
end: 2025-05-05-062800
Kwêla
Hannes kuier by Antjie Krog, ons besoek 'n kasteel in George, leer meer oor die Kaapse kabelkar en neem deel aan 'Tent Pegging'.Start: 2025-05-05-062800
end: 2025-05-05-073000
Kokkedoor: Vuur & Vlam
Die finaliste berei vir hulle eregaste aan die Kapteinstafel 'n feesmaal voor wat geïnspireer is deur die deftige laaste maaltyd op die Titanic. Wie se bootjie gaan sink en wie gaan seëvier?Start: 2025-05-05-073000
end: 2025-05-05-083000