Kyk Wie Praat
Die Kyk Wie Praat klas gesels sterre, planete en komete. Die klitse deel ook hulle opinies oor robotte in die toekoms, en Oom De Klerk wonder wie van die klitse vir altyd 'n kind wil bly.Start: 2025-04-29-110000
end: 2025-04-29-120000
Laataand By Rian
Ons verwelkom veteraan radio-aanbieder, Darren Scott, wat deesdae 'n stryd moet voer teen 'n aggressiewe kanker wat sy lewe bedreig. Maar sy gees is steeds nie geblus nie.Start: 2025-04-29-120000
end: 2025-04-29-123000
Leef Jou Reis
Die wêreld se grootste soogdier migrasie wag op jou met 'n besoek aan Kasanka Nasionale Park. Meer as 10 miljoen strooikleurige vrugtevlêrmuise sak toe vir 'n natuurskouspel soos min.Start: 2025-04-29-123000
end: 2025-04-29-130000
ontbytSAKE
ontbytSAKE kuier saam met die bekende sakeman Rob Hersov en ons SAKEfokus is in die Wes-Rand van Gauteng.Start: 2025-04-29-130000
end: 2025-04-29-143000