Hart op soek
Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.Start: 2026-11-06-183000
end: 2026-11-06-190000
Dorpie-doenlys
Hierdie week op Dorpie-doenlys reis ons verder deur die hart van Limpopo - Bela-Bela na Modimolle en Naboomspruit.Start: 2026-11-06-190000
end: 2026-11-06-193000
Gekies Vir Die Kollig!
Aspirant-akteurs kry die geleentheid om hul eie monoloƫ te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Saam met ons mentors word spel ontwikkel en hul skryftalent vlerke gegee.Start: 2026-11-06-193000
end: 2026-11-06-200000
Keyter vir almal
In die episode gesels JP met Helmuth Heydenrich oor sy merkwaardige gewigsverlies, sy oorlewing van 'n driedubbele hartomleiding en sy missie om ander te help.Start: 2026-11-06-200000
end: 2026-11-06-203000