Suidooster
Gary is bekommerd wanneer Nazeem vrae begin vra oor Claire, terwyl Frankie vir Riaan waarsku om nie verder betrokke te raak by Bennie nie. Mymoena probeer Elzette se afpersing vir Siya wegsteek.Start: 2026-11-02-150100
end: 2026-11-02-153200
Binnelanders
Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.Start: 2026-11-02-153200
end: 2026-11-02-160000
Boer Soek 'n Vrou
Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.Start: 2026-11-02-160000
end: 2026-11-02-170000
Kwêla
Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.Start: 2026-11-02-170000
end: 2026-11-02-180100