Dikker As Water
Pembe wil hĂȘ Fatih moet vir Gorkem vra om te trou, en is bly dat Doga weg is. Sy kry egter skokkende nuus voor die bruilof kan begin.Start: 2026-08-05-115900
end: 2026-08-05-130000
Die Byl
Die span vind uit wat regtig gebeur het toe die Slee's se huis afgebrand het. Byl besef hoe sinister Arbortech is. Hy neem die waaghalsige besluit om Aletta Slee as lokaas te gebruik.Start: 2026-08-05-130000
end: 2026-08-05-140000
Binnelanders
Tertius word met 'n reuse trauma gekonfronteer. Danie verdwyn skielik spoorloos, en Henry wil 'n stokkie voor 'n moontlike nuwe aanstelling by Binneland steek.Start: 2026-08-05-140000
end: 2026-08-05-143000
Suidooster
Carlo het berou oor die foto van Zahra wat hy op 'n geselsgroepie geplaas het, terwyl Justin steeds probeer om Frankie en Mike se verhouding te red. Riaan is oortuig Lendre is 'n gevaar vir almal.Start: 2026-08-05-143000
end: 2026-08-05-150000