Boer Soek 'n Vrou
Tien enkellopende boere soek pasmaats! Dié welbekende realiteitsreeks, aangebied deur Kate Roothman, volg tien boere se soeke na die liefde.Start: 2026-11-02-160000
end: 2026-11-02-170000
Kwêla
Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.Start: 2026-11-02-170000
end: 2026-11-02-180100
Molly & Wors: Die Geheim Van 'n Gel...
Heerlik snaaks, maar ook verrassend en warmhartig. Na jare se smeek van die kykerspubliek is die gewilde Molly en Wors terug!Start: 2026-11-02-180100
end: 2026-11-02-190000
In Gesprek
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckardt.Start: 2026-11-02-190000
end: 2026-11-02-200000