Die GROOT Ontbyt
Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en lekker Afrikaanse musiek is alles op die spyskaart, saam met #DieGrootOntbyt-span.Start: 2026-08-05-003000
end: 2026-08-05-023000
Kyk Wie Praat
Oom De Klerk en sy klitse vaar die ruimte in om uit te vind hoe tyd en kalenders werk. Dan moet ons grootmense raai of die klas dink diere het ook 'n links en 'n regs soos mense.Start: 2026-08-05-023000
end: 2026-08-05-033000
Banana Air
Brand moet sy kaalbas-insident verduidelik. Hester hou nie van die nuwe uniforms nie. Barbie is in finansiële moeilikheid ná 'n inkopietog.Start: 2026-08-05-033000
end: 2026-08-05-040000
Super Rugby
Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.Start: 2026-08-05-040000
end: 2026-08-05-050000