Slim Vang Sy Baas
Die Saba Babas en Vrystaaters speel teen mekaar om te kyk wie vaar beter in algemene kennis, stomstreke en selfs geografie! Wie stap moontlik weg met R10?000.Start: 2025-05-09-150000
end: 2025-05-09-160000
Kelderklas
JP en Angelique Gerber bestee die dag saam. Hulle begin vroeg by Knorhoek met 'n wynproe, maar gelukkig is die tweede plaas, Quoin Rock, slegs 'n paar meter weg. Dis geen wonder die dag het geƫindig soos wat dit het nie!Start: 2025-05-09-160000
end: 2025-05-09-163000
Die Ontwerpers
San-Marie Vogel het 'n passie vir ontwerp wat stories vertel. Haar asemrowende projek in Clara Anna Fontein, Durbanville, gee gestalte aan 'n familieverhaal.Start: 2025-05-09-163000
end: 2025-05-09-170000
Kom Ons Braai: Familie En Vriende
Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!Start: 2025-05-09-170000
end: 2025-05-09-180000