Kokkedoor: Vuur & Vlam
Die Kokkedore betree die wêreld van fynproewerkos. Die bekroonde gassjef Jess van Dyk daag die braaiers uit om elke element van haar komplekse vyfster-gereg haarfyn oor die vuur te vertolk.Start: 2025-04-29-000000
end: 2025-04-29-010000
Kwêla
Ons leer ken kunstenaar Olivia Botha, en leer oor opheffing by Marieta Groenewald. Hannes kuier by Rueben Riffel en ons vind uit wie die laaste semi-finaliste vir Kwêla Dorp van die Jaar is.Start: 2025-04-29-010000
end: 2025-04-29-020000
Niggies
André se obsessie met die saak skep konflik met sy gesin. Agterdog en wantroue vier hoogty onder familielede. 'n Nuwe verdagte, wat gevangenisstraf vir 'n ander misdaad uitdien, word ondersoek.Start: 2025-04-29-020000
end: 2025-04-29-030000
In Gesprek
'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Waldimar Pelser. #kykNETInGesprek.Start: 2025-04-29-030000
end: 2025-04-29-040000