Jan Braai Vir Erfenis
Jan Braai lê besoek af by die Upper Union restaurant om te kyk watter kulinêre lesse hy by sjef Amori Burger kan leer en hoe ons daardie kennis kan toepas op die braaivuur.Start: 2025-04-29-003000
end: 2025-04-29-010000
Net Mens
Hykie Berg vertel sy aangrypende lewensverhaal - 'n reis vanaf die ongemak in sy eie vel deur tot die man wat hy ontdek het na harde stryde met geestesgesondheid en dwelms.Start: 2025-04-29-010000
end: 2025-04-29-020000
Straat
Billy probeer vir Zelda afpers en Jakkie ontvang 'n pakkie uit haar donker verlede. Daar is 'n tweede skut in plek en iemand naby aan Robert word geskiet.Start: 2025-04-29-020000
end: 2025-04-29-030000
Koortjies Met Elwira Standili
Ons vier Vryheidsdag met die legendariese Vicky Samson en ikoniese skrywer Diana Ferrus wat kom vertel wat vryheid vir hulle beteken. Dan blaas Vicky ons ook weg met haar musiek.Start: 2025-04-29-030000
end: 2025-04-29-040000